Kersfeesmark 2020

Datum:

Woensdag, 18 November tot 1 Desember 2020

Opstel van tafels en uitstallings geskied op Dinsdag, 17 November 2020.

A.g.v. die reëls van inperking sal daar geen keuringsdae vanjaar kan plaasvind vir Worcester Kersmark nie en sal al die keuring met foto’s plaasvind. Ek versoek dus dat almal asb n duidelike stel foto’s by hulle aansoek insluit vir keuring. Ons vertrou dat dinge na November so sal verander dat ons ‘n wonderlike mark kan hou ten spyte van uitdagende tye tans. Veilig bly.

Aansoekvorms:

Worc Mark – Aansoekvorm 2020
  
(Afrikaans)

Worc Application 2020 (English)

Kersmark 2013

Kontaknommer vir Kersmark navrae: 072 395 8114 (Elzette du Toit)