POPIA Wetgewing

Die POPAI wetgewing het ten doel om u persoonlike inligting te beskerm. Die wet het voorskrifte ten opsigte van die stoor en gebruik van u persoonlike inligting. Die gemeente het nog altyd die persoonlike inligting van lidmate as ʼn saak van groot erns beskou. Die gemeente benodig vanaf 30 Junie 2021 u skriftelike toestemming vir die stoor en die gebruik van u en u gesin [indien u kinders minderjarig is] se persoonlike inligting vir die doeltreffende funksionering van die gemeente.

Vorm AToestemming vir die gebruik van persoonlike inligting.

Vorm BSkriftelike versoek vir wysiging van persoonlike inligting.

Vorm CSkriftelike weier dat u persoonlike inligting gebruik mag word.

Voltooi asseblief die toepaslike vorm en stuur die getekende vorm per epos na die kerkkantoor by ngkworcoos@telkomsa.net.

U kan vir enige verdere navrae oor die POPAI wetgewing die gemeente se  Inligtingsbeampte skakel by 023 347 2569.

Die volledige POPAI wetgewing is beskikbaar by die skakel: https://popia.co.za