 |
Ds Dennis Douglas is van 20 Jan 1989 in die gemeente. Getroud met Ezolde en hulle het 'n seun Jandré. |
 |
Ds Chris Cronje is vanaf 1994 in die gemeente. Getroud met Henda, sy is ook gemeente orrelis.
2 kinders - Nandri en Tian. |
 |
Lana Brand is ons skriba sedert 2005.
Sy is verantwoordelik vir die kerkkkantoor se vlot verloop.
Sy is getroud met Meyer en hulle het seuntjie Marco. |
 |
Hardus Gerber is vanaf Junie 2010 koster in ons gemeente. Hy is getroud met Merina. |