Projekte

BARMHARTIGHEIDS PROJEK

Lidmate bring elke Sondag nie bederfbare produkte in sakkies na die erediens. Hierdie produkte word by verskeie huise van bejaardes afgelewer.
Verantwoordelike persoon: Sarah de Wet

Worcester Liggaamlik Gestremdes (APD) “JAM” Projek

Lidmate bring enige smere of konfyte en plaas dit in die mandjies by die deure.

Verantwoordelike persoon: Anelda Rabie

Thabazimbi Uitreik

Unieke, plaaslike produkte vanuit beide gemeentes word tweejaarliks verkoop.
Thabazimbi: Sekelboshout en wildsvleisprodukte.
Worcester-Oos: Wyn, Olywe ens.

Verantwoordelike persone: Vicky en Wayne Bester, Chris Cronje, Dennis Douglas en ‘n  komitee.

Maastricht Kuierfees aangebied deur Kenridge gemeente.

Worcester-Oos het ‘n stalletjie waar tafeldruiwe wat deur verskeie boere geskenk word te koop aangebied word.

Verantwoordelike persoon: Dennis Douglas

Kersmark 2018

Verantwoordelike persone:
Oggende (09:00-13:00): Henda Cronje 072 672 6228
Middae (13:00-20:00): Elzette du toit 072 395 8114

Lief Kreatief

Verskeie werkswinkels word aangebied om mense allerlei vaardighede aan te leer.

Registrasievorm:PDF

Meer inligting hier

Herberg Kinderhuis